Gert Vlok Nel uit Beaufort-Wes

Thu. 21 May, 2020 at 5:00pm - Mon. 25 May, 2020 at 10:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Gert Vlok Nel uit Beaufort-Wes

Gert Vlok Nel spandeer die lock-down in Beaufort-Wes. 


U word uitgenooi om saam met Gert 'n halfuur of so te spandeer hier op Facebook, wanneer ons op Donderdag 21 Mei om 17h00 'n Live Video Stream gaan doen, direk uit Beaufort-Wes. 


Die vertoning is gratis vir almal om te kyk, sonder enige verwagting van betaling. Indien u kan en wil, sal u bydrae hoog op prys gestel word, gebruik gerus TIXSA se betalingsplatform, waar u donasies kan maak.  


Skakel HIER in om 17H00.


Vir enige navrae of alternatiewe betalingsmetodes, kontak [email protected] 


 

Comments
Reserve Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Gert Vlok Nel FB Fan Page
Gert-Vlok-Nel-Die-OffisieleBlad, International 0000
Join the Conversation

Follow the event with #gertvloknel

View Everyone
Who's Going?

Lydia S

Zelna V

Lucille K

Morne V

francois m