Ghapi Gee Fees
Sat. 26 Jul, 2025 2:00pm - 5:00pm SAST
All Ages
21 days away
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
21 days away
All Ages
Event Description

Die Ghapi Gee Fees vind plaas om geld in te samel vir die alombekende Moot Kersfees Rit wat in Desember plaasvind. Die afgelope 3 jaar was Ghapi op die Kerstrok saam met Kersvader, maar Ghapi tree nooit op waar die KINDERS hom kan sien nie! Dan maak ‘n Boer ‘n plan! Bring die jongspan na ‘n familievriendelike dag by Adelaars Restaurant & Venue waar hulle uiteindelik “die Oom op die trok” kan hoor sing. Dis ‘n Saterdag 26 Julie, en dis in die dag so niemand gaan koud kry nie!
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
Comments