Gian Groen Kamer Konsert 12

Sun. 17 Jan, 2021 at 5:00pm - Mon. 18 Jan, 2021 at 6:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Reserve
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Gian Groen Kamer Konsert 12

Gian Groen hou Kamer konsert uit sy eie voorhuis.... #Quarantunes


Bydraes welkom: Daar is 'n virtuele "tip jar" op Tixsa se koopskakel.


Jy kan 'n donasie maak van jou keuse of 'n 'courtesy' kaartjie koop van slegs R50 as deel van jou bydrae vir die aanlynkonsert. 


Die 'tip jar' bly oop tot 18 Jan, 2021 om 6:00nm SAST


Ons sien jou aanlyn op die Gian Groen Face Book Page, Sondag, 17 Januarie 2021: stiptelik om 5 uur die middag. 


Vir enige navrae rondom kaartjieverkope kontak gerus ons kaartjievennoot, TIXSA by:


[email protected] / 012 880 26 35 


Beskikbare tye:


Maandag - Vrydag 9vm - 5nm

Saterdae 10vm - 4nm

Sondae 10vm -1nm

Publieke Vakansiedae 10vm - 1nm

 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
@giangroen www.facebook.com/giangroen/
Online, International 0000
Join the Conversation

Follow the event with #quarantunesunday