Glasiewynfontein | MUSIEK | STORIES

Fri. 8 Aug, 2025 2:00pm - 3:10pm SAST
Alle ouderdomme
77 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
77 days away
Alle ouderdomme
Event Description


Dit is 2025, saammet Kalfiefees 25 vier Jak de Priester sy 23ste jaar in die Afrikaanse musiekbedryf. 


Dit is ook die jaar waarin Afrikaans 100 jaar as amptelike taal van Suid-Afrika vier.


Jak de Priester het in sy pad as sanger al ’n paar treffers geskryf – elke lied vertel ’n storie van ekstase, verlange, en romanse Soms komies, soms hartseer. In sy nuutste vertoning bring Jak al die elemente van die bioskoop na die verhoog. Dit is vol drama en humor.


Dit is die perfekte manier om Afrikaans se 100 jaar saam te vier, saam met Jak de Priester wat jou na Glasiewynfontein neem – ’n wêreld vol musiek, stories, en ’n bietjie van alles wat Afrikaans maak wat dit is.


Pinotage 100 Wynproe voor vertoning


Tydsduur: 70 min


Ouderdomsbeperking: Geen




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Sandbaaisaal 71 Hoofweg
Sandbaai, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees