VIP Tafel (6 mense)

Price: R8,000.00
This bundle includes:
Bundle Description

Eksklusiewe VIP-ervaring vir 6 gaste – gereserveerde tafel in VIP-area.
Die volle tafelprys geld ongeag die aantal gaste wat dit benut.

Jou VIP-ervaring sluit in:

-Toegang tot ’n eksklusiewe VIP-tent met gemaklike sitplekke en skadu
-Gereserveerde tafel vir jou groep
-VIP-parkering naby die VIP area
-’n Welkomdrankie met aankoms
-1 x gebottelde water per gas
-Ligte verversing
-Toegang tot die VIP-kroeg
-Gebruik van spesiale VIP-badkamers
-Outomatiese inskrywing vir ’n eksklusiewe VIP-kompetisie (hou sosiale media dop)

Belangrik:
Enige persoon wat die VIP-area betree en van die fasiliteite gebruik maak (insluitend sitplek en etes), moet ’n geldige VIP-kaartjie hê.
Omdat sitplekke en etes vooraf beplan word, is elke plek beperk en waardevol.

Babas tot en met 6 maande wat in arms of in ’n stootwaentjie is, word toegelaat sonder ’n kaartjie.