Voeg ekstra feesvoordele en spesiale aanbiedinge by jou Glimlag Fees-ervaring.
Onthou: Hierdie is NIE ’n toegangskaartjie nie.
Moet saam met ’n geldige toegangskaartjie gekoop en gebruik word.
Kry toegang tot ’n wye reeks eksklusiewe voordele, afslag en spesiale aanbiedinge – nie net voor EN na die fees nie, maar ook op die dag self by verskeie stalletjiehouers en aktiverings regoor die terrein.
Geniet ekstra bederfies, verrassings en unieke aanbiedinge wat net vir klublede beskikbaar is, met ’n koeponboekie wat verskeie aanbiedinge van verskeie besighede in die omgewing bevat.
Algemene Nota
-Geen terugbetalings nie
-Kaartjies nie oordraagbaar nie
-Reg van toegang voorbehou
-Pryse kan verander sonder kennisgewing