Glimlag Klub

Price: R200.00
Product Description

Die Glimlag Klub

Ons splinternuwe, eksklusiewe lojaliteitsprogram is oop vir slegs 200 van ons grootste aanhangers.

As lid kry jy toegang tot:
• Unieke voordele wat jy nêrens anders kry nie
• Spesiale aanbiedinge net vir klublede
• ’n Koeponboekie vol bonusafslag – vir produkte op die fees én van besighede reg hier uit die nabye gemeenskap

Wees deel van iets besonders. Word vandag lid en geniet die voordele wat jou glimlag nog groter maak.

NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT HIERDIE GLIMLAG KLUB VOORDEEL NIE JOU ALGEMENE- OF VIP TOEGANGSKAARTJIE INSLUIT NIE