Golfdag Verrassings Krat

Mon. 4 Dec, 2023 at 12:00am - Fri. 19 Apr, 2024 at 12:00am SAST
All Ages
R120.00 - R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
R120.00 - R150.00
All Ages
Event Description
Golfdag Verrassings Krat

Huis Mostertshoek is 'n tehuis vir bejaardes in Wolseley, Wes Kaap. 


Die tehuis huisves 68 inwoners met toestande wat wissel van Alzheimers, Parkinson en ander siekte toestande. 


Ons lewer 24 uur versorgingsdienste in ons verswakte afdeling asook ondersteunende versorging aan ons inwoners. 


Die tehuis ontvang 'n baie klein subsidie van die staat maar is glad nie voldoende in die behoeftes wat daar is nie en daarom doen ons fondsinsameling om ons fondse aan te vul.  

Comments
Reserve Tickets
Krat Verrassing (5 of meer) + More Details R120.00
Krat Verrassing + More Details R150.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Huis Mostertshoek 37 Eeufees Street
Wolseley, WC 6830