Jagter-versamelaars tot moderne mens: Gr.4 – 6 Aanlyn Opvoedkundige Programme 2

  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Event Description
Jagter-versamelaars tot moderne mens: Gr.4 – 6 Aanlyn Opvoedkundige Programme 2

Van jagter-versamelaar tot moderne mens (Gr.4 – 6)


Temas en fokusareas van die program:


Bekendstelling aan die Die Voortrekkermonument en die Pioniersentrum.


Erfenis - wat is erfenis en hoekom is dit belangrik? Suid-Afrika se erfenis. Hoe vind ons meer uit oor die geskiedenis?


Vervoer en kommunikasie deur die eeue heen.


Die lewe van die jagter-versamelaars van suidelike Afrika (Die San).


Die lewe van die Afrika boer in suidelike Afrika.


Nedersettings: Mapungubwe, Groot Zimbabwe, die invloed van Europese setlaars in Suid-Afrika.


Demokrasie en burgerskap: Ampswapen en nasionale simbole.


Voedsel en boerdery in Suid-Afrika: tipes plase en produkte, klassifikasie van voedsel (plante en diere), prosessering van voedsel.


Die belangrikheid van water.


Fisiese kenmerke van Suid-Afrika: Die weer en klimaat, plantegroei van Suid-Afrika met ‘n fokus op Gauteng en Pretoria. Minerale van Suid-Afrika. 


Handel:


Kaartvaardighede: landmerke, sy-aansig, bo-aansig, simbole, sleutels kompasrigting skale.


KABV belyning:


4 SW Geskiedenis. Kw. 1,3&4, Geografie. Kw. 1-4, NW Kw. 1&2 Vuur, materiale, strukture.


5 SW Geskiedenis. Kw. 1,2&4, Geografie. Kw 1-4 NW Kw. 2&4 Metale en nie-metale, verwerkte en onverwerkte materiale, sedimentêre gesteentes en fossiele.


6 SW Geskiedenis. Kw. 1-3, Geografie. Kw. 1-4, NW Kw. 1&2 Voeding en voedselverwerking, waterbronne en prosesse om water te suiwer.


Wat word ingesluit?


‘n Aktiwiteitsboekie met aktiwiteitsblaadjie, pioniersbrood resep en kleiresep.


Bekendstelling en inleiding tot die program (LAAI PROGRAM AF)


Bekendstelling van die Voortrekkermonument, Pioniersentrum, ontmoet ons maat, Fundi, en leer oor insekte.


Hoofstuk 1: Wat is erfenis?


Erfenis, geskiedenis, die San, Khoi-khoi, en Afrika boer.


Hoofstuk 2: Suid-Afrika en Kaartwerk


Leer oor Suid-Afrika, nasionale simbole en kaartwerk.


Hoofstuk 3: Broodbak op die pioniersmanier


Vuur. Leer broodbak op die pioniersmanier. Voedselprosessering en preservering, koring, gis, vyf voedselgroepe, toets vir stysel.


Hoofstuk 4: Jag en versamel


Leer meer oor voedsel, jag en versamel, veeteelt en landbou


Hoofstuk 5: Skattejag


Skattejag en aktiwiteitsblaadjie. Nedersettings. Materiale en handel.


Hoofstuk 6: Klei


Maak ‘n klei voorwerp – kleipotjie. Eienskappe van materiale. Nie-metale. Onverwerkte en verwerkte materiale. Sedimentere gesteentes.


Hoofstuk 7: Weerverslag


Vandag se weerverslag en weerselemente.


Afsluiting en groet.


Dankie en totsiens.


Vir enige kaartjie OF virtuele toer navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


012 880 26 35 


WERKSURE: MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM, SATERDAE 10VM – 4NM, SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM


 


 


 


 


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Funda Website ONLINE STREAMING PROGRAMME
Pretoria, Gauteng 0000