Groentjieskonsert 2021
- Get Tickets
- Details
- Comments
Die jaarlikse Groentjieskonsert is 'n tradisie eie aan Hoërskool Ermelo. Elke jaar sit die Erries 'n verwelkomingskonsert op die planke wat sorg vir groot vermaak, pret en plesier. Hierdie konsert word geskryf en geregiseer deur die graad 12-leerders van elk van die drie huise by EHS. Die graad 8-leerders is die hoof fokus en elkeen kry die geleentheid om die verhoog te betree.
The annual "Groentjieskonsert" is a tradition unique to Hoërskool Ermelo. Every year the Erries bring to the stage a production filled with entertainment, fun and pleasure. This concert is written and directed by the grade 12 learners from each of the the three houses at EHS. The grade 8 pupils are the main focus and every single grade 8 learner gets the opportunity to take the stage.
Groentjieskonsert 2021
Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON:
012 880 26 35
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 4NM
SONDAG 10VM -1NM
- Instagram: @ehs_erries
Follow the event with #BerniceWest