Hallo, is Bettie wat praat | Komedie

Sat. 10 Aug, 2024 2:00pm - 3:05pm SAST
Geen Ouderdomsbeperking
46 days away
R50.00 - R150.00
Geen Ouderdomsbeperking
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
46 days away
R50.00 - R150.00
Geen Ouderdomsbeperking
Event Description


HALLO, IS BETTIE WAT PRAAT MET: Dean John Smith


REGIE, BELIGTINGSONTWERP EN TEGNIESE VERSORGING: Gantane Kusch


TEKS EN KOSTUUMONTWERP: Dean John Smith


ONDER LEIDING VAN: Oscar Petersen


Dean John Smith, Suidooster se geliefde Wade, klim weer in die skoene van die skreeusnaakse Bettie, sy aweregse sosialemedia-persona. Bettie is beroemd (of is dit berug?) vir die eiers wat sy oor alles en almal te lê het, hoewel sy gewoonlik die kat aan die stert beet het.


’n Komedie met resepte, skinderstories, en lief en leed. Okay, bapaai!


Tydsduur: 65 minute


Geen ouderdomsbeperking




Feesnavrae: [email protected] | +27 61 5209041


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Get Tickets
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venue Details
Map of Venue Location.
Hawston Sekondêre Skool 1938 Kerk St
Hawston, Hermanus 7202