Hans bars die bioborrel | KOMEDIE

Fri. 8 Aug, 2025 10:00am - 11:30am SAST
Alle ouderdomme
68 days away
Alle ouderdomme
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
68 days away
Alle ouderdomme
Event Description


HANS BARS DIE BIOBORREL


Boek: Rudie van Rensburg


Verwerking: Wim Vorster


Regie: Émil Haarhoff en Barend Mynhardt


Met: Tiaan Slabbert


Eers was daar Hans steek die rubicon oor, toe Hans gee vir Herklaas horings en nou is daar Hans bars die bioborrel!


Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar.


Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. 


Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels.


Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon.


Tydsduur: 90 min


Ouderdomsbeperking: Geen




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]


www.kalfiefees-hermanus.co.za  


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Algemene Toegangskaartjie R180.00
Venue Details
Map of Venue Location.
Nederduitse Gereformeerde Kerk Kerkstraat
Hermanus, Hermanus 7200
Join the Conversation

Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees