Hans gee Herklaas horings | Komedie
- Get Tickets
- Details
HANS GEE HERKLAAS HORINGS MET Tobie Cronjé en Ignatius van Heerden
REGIE: Tobie Cronjé
VERVAARDIGER: Leftfoot Theatre Productions
RSG-luisteraars het vasgenael voor die radio gesit en luister hoe Tobie Cronjé lewe gee aan Rudie van Rensburg se karakters in die Hans-boeke.
Tobie was ook te sien in die rolprentweergawe van Hans steek die Rubicon oor.
Nou kry teatergehore die geleentheid om Tobie in lewende lywe op die verhoog te ervaar in ’n gedramatiseerde voorlesing en verwerking van Hans gee vir Herklaas horings.
Ignatius van Heerden voorsien die radiobyklanke in ’n produksie wat beloof om gehore te laat skaterlag.
Tydsduur: 80 minute
Geen ouderdomsbeperking
Feesnavrae: [email protected] +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees