Hardloop vir Hoop 2026

Sa. 31 Okt, 2026 om 7:00vm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

HARDLOOP VIR ’N SAAK WAT SAAKMAAK


Teen plaasmoorde en plaasaanvalle. Vir slagoffers, gesinne en gemeenskappe wat deur trauma geraak word.


Hardloop vir diegene wat nie alleen deur trauma behoort te stap nie.


Elke tree vertel ’n storie.
Elke kilometer dra ’n boodskap.
Elke deelnemer help om hoop te bou.


 


Neem deel. Staan saam. Maak ’n verskil.



  • Staan saam met slagoffers en gesinne wat deur trauma geraak is.

  • Samel fondse in ter ondersteuning van die saak.

  • Daag jou spanlede, vriende en familie uit om deel te neem.

  • Hardloop met ’n doel en help om ’n tasbare verskil te maak.


Elke tree tel. Elke bydrae maak saak.

Reserveer kaartjies
2.5 Kilometer R25,00
5 Kilometer R50,00
10 Kilometer R100,00
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
Monte Bello Estate Bloemfontein Tafelkop Farm, Vaalbank, Suid St, Bloemfontein, 9301
Bloemfontein, FS 9301