Hartkamer | Musiek
- Get Tickets
- Details
HARTKAMER MET: Jak de Priester
MUSIEKREGIE EN VERVAARDIGER: Jak de Priester
Ná vier jaar stel Jak de Priester ’n nuwe album bekend.
Onder sy huis in Somerset-Wes het hy sy ateljee omskep in ’n intieme, kreatiewe ruimte waar hy sy liedjies skryf en gereeld laataand-optredes vir ’n gehoor van 20 mense aanbied – vandaar die titel: Hartkamer.
Jak bring die musiek van hierdie nuwe album na vanjaar se Kalfiefees en sing nuwe liedjies, waaronder “Klein Saterdag”, “Hartenbos”, “Dit is lekker om te weet”, “In Somerset-Wes”, “Die trein”, “Kaalvoet Mona Lisa”, “Nothing to Lose” en vele meer.
Tydsduur: 90 minute
Geen ouderdomsbeperking
Feesnavrae: [email protected] | +27 61 5209041
Kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm
- Instagram: @kalfiefeeshermanuskunstefees
Follow the event with #kalfiefeeshermanuskunstefees