Hartswerk Wynfees
- Get Tickets
- Details

Die Hartswerk Wynfees vind plaas op die pragtige Boer en Belg wildsplaas.
6 Wynplase - Lekker Musiek - Heerlike Kos - Kindervermaak en meer!
Jou kaartjies bied jou:
- 1 Gratis wynglas.
- x gratis wyne om te proe.
- Toegang tot die beste pryse direk van die wynlandgoed af.
- Onbeperkte toegang tot die volle genot van die dag!
Vermaak word voorsien deur:
- Tian Nienaber
- Hollowbody
Omdat ons weet Die Dors hou homself nie net by wyn nie, sal daar 'n kroeg wees met al die ander verwagte opsies.
Verskeie voedsel-opsies sal beskikbaar wees op die dag - ariveer honger! (Dis nie kroekings om te eet nie, dis slim ????)
Die wynfees is 'n eendag-geleentheid, maar oorslaap is welkom.
Ons moedig veral aan dat jy oorbly indien jy die fees dalk effe.. te veel... geniet het.
Die Boer & Belg bied verskeie verblyf-opsies:
- Rondawels
- Chalets
- Groot Gastehuis
- Voorafopgeslaande tente
- Kampering (eie tent)
Die Hartswerk Wynsfees vorm deel van die groeiende reeks Hartswerk Naweke gehou by die Boer & Belg.
Die volgende geleentheid na die wynsfees is die Hartswerk Bosveld Wegbreek - 'n Kuns- Musiek en Handwerk-Fees aan die einde van September.
Hou gerus 'n oog op ons sosiale media om op hoogte te bly.
Termes en Voorwaardes geld
Reg van Toegang voorbehou
Geen alkohol word aan onder 18's bedien nie
Geen eie kos of drank op die feesterrein nie.
Hollowbody
Tian Nienaber
Tian Nienaber is a self taught musician who developed from a modern country background into a musician with a greater variety of genres. He is now able to play music from quite a few eras and genres. Ranging from Pop to Rock 'n Roll !n