#Lovemyselfie première

Fri. 1 Dec, 2023 7:00pm - 10:00pm SAST
13 jaar en ouer (PG)
Price: R175.00
13 jaar en ouer (PG)
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R175.00
13 jaar en ouer (PG)
Event Description
#Lovemyselfie première

Jy word uitgenooi na die première van #Lovemyselfie.


Hierdie ekslusiewe vertoning op Blaauwklippen beloof om een van die hoogtepunte van die jaar te wees. Kom skuur skouers met van die akteurs en kyk die fliek onder die sterre op die grasperk.



  • Die kaartjieprys sluit ’n komplimentêre glas wyn in.

  • Bring gerus jou eie piekniek kombers saam.

  • Daar sal kosstalletjies beskikbaar wees en ‘n kontantkroeg.

  • Die vertoning sal begin sodra die son sak.

  • Tydsduur 84min.


Meer oor #Lovemyselfie:


Deur jou beste “selfie” in te stuur, staan twaalf gelukkige mense die kans van ’n leeftyd om ’n naweek op ’n plesiervaart saam met die televisiepersoonlikheid, Adele, te wen. ’n Aftree-eenheid ter waarde van R7 miljoen is ook gratis op die spel! Die vroue dinge mee in oorlewingstyl-speletjies en -vasvrae om die eksklusiewe prys te wen.


Die hoofkarakter Adele Swan word vertolk deur gesoute en veelsydige aktrise, IIIse Roos, bekend vir rolle in Egoli, Die Boekklub, Boland Moorde, Troukoors, Fynskrif en was onlangs in kykNET-sepie Suidooster te sien. Adele se lang verlore vriendin Winnifred word deur veteraan aktrise, June van Merch, vertolk en die res van swaargewig rolverdeling sluit in Joanie Combrink, Robyn Scott, Chané Grobler, Hélène Truter, Chanelle de Jager, Moses Williams en Kevin Smith wat die rol van die slinkse George vertolk.


Kliek hier om Lokprent te besigtig:





You are invited to the premiere of #Lovemyselfie.


This exclusive screening at Blaauwklippen Wine Estate promises to be one of the highlights of the year. Rub shoulders with some of the actors and watch the movie on the lawn under the stars.


The ticket price includes a complimentary glass of wine. Feel free to bring your own picnic blanket. Food stalls and a cash bar will be available. The screening will start just after sunset.


About #Lovemyselfie:


By sending in their best “Selfie”, 12 Lucky winners are chosen to spend the weekend with TV star Adele on the cruise of a lifetime. Up-for-grabs is a retirement unit with a value of R7 million! The women compete in survivor-like games and quizzes to win the exclusive prize.


The lead character Adele Swan is portrayed by the seasoned and versatile actress, Illse Roos, known for roles in Egoli, Die Boekklub, Boland Moorde, Troukoors, Fynskrif and was recently seen in kykNET soap Suidooster. Adele’s long lost friend Winnifred is played by veteran actress June van Merch and the rest of the heavy-weight cast includes Joanie Combrink, Robyn Scott, Chané Grobler, Hélène Truter, Chanelle de Jager, Moses Williams and Kevin Smith as the sly George.


Click here to view trailer:




GET INTOUCH

012 880 26 35 /[email protected]

OPERATING HOURS

Ticketing Support:

Monday - Friday 9am - 5pm Saturdays 10am - 2pm Sundays 10am -1pm Public Holidays 10am - 1pm

 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Blaauwklippen Strand Road, R44
Stellenbosch, WC 7600
Join the Conversation