Help Jag gaan WOES - Aand van LEGENDES (24 Nov)

Wed. 24 Nov, 2021 6:30pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Help Jag gaan WOES - Aand van LEGENDES (24 Nov)

Help Jag gaan WOES - Aand van LEGENDES


Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Vanaand gaan weer lekker wees saam met WOES TV, Help Jag & Helpende Hand. Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai sonder Woes?



Jaco & Hamilton se gaste is: Adam Tas



24 November 2021 se uitsending is op die onderste YOUTUBE skakel beskikbaar
XXXX


Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:
012 880 26 35 
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 4NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Dirkie Uys High School undefined Heuwel Street
Moorreesburg, WC 7310
Join the Conversation

Follow the event with #Woes