Hennops Swemgala
Tue. 8 Sep, 2026 4:00pm - 7:00pm SAST
All Ages
20 days away
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
20 days away
All Ages
Event Description
Laerskool Hennopspark se Swemgala vind plaas op 8 September 2026 van 16:00 tot 19:00.
Bring jou eie verversings saam of ondersteun ons snoepie vir iets lekkers.
Neem asseblief kennis dat alkohol en rook streng verbode is.
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / [email protected]
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm
Join the Conversation
- Instagram: @laerskoolhennopspark_amptelik