Herman Kleinhans kom hou konsert by Die Boer en Die Belg! CANCELLED

Sat. 19 Nov, 2022 at 7:00pm SAST
All Ages
Price: R180.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R180.00
All Ages
Event Description
Herman Kleinhans kom hou konsert by Die Boer en Die Belg! CANCELLED

Haal 'n Bietjie Asem en kom geniet 'n heerlike aand by Die Boer en Die Belg met uitstekende musiek talent van Herman Kleinhans van TWEE. Geniet lekker kos en die venue se kontant kroeg vir 'n dors keel. Die plaas beskik oor akkommodasie opsies vir die wat wil oornag of die hele naweek wil kom kuier in die bosveld! Kinders onder 12 jaar oud, kan konsert gratis kom geniet!


Kontak ons gerus by [email protected] vir meer info. Besoek ook gerus ons webwerf www.dieboerendiebelg.co.za 


 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Die Boer en die Belg Part 4 of Rietvally 340
Naboomspruit, Mookgopong 0560