WOES 111_Hexvallei Gholfklub (10 Desember 2022)
Sat. 10 Dec, 2022 5:30pm - 11:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES 111 in samewerking met Hexvallei Gholfklub.
Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Vanaand gaan weer lekker wees.
Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Saterdagaand sonder Woes
Ons gaskunstenaars vir die aand is: Bok van Blerk & Danelle le Roux
Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Join the Conversation
- Instagram: @lekkerwoes
Follow the event with #Woes