Hexrivier Opvoedkundige Sentrum

Wed. 10 May, 2023 at 11:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum

LEGENDES - ten bate van Hexrivier Opvoedkundige Sentrum.


Teen slegs R5 000 per tafel van 10 neem Legendes aanbieder Jaco van Dyk jou op 'n emosie belaaide reis deur Veilings, Musiek en Legendariese geselspanele.


Ons LEGENDES vir die aand is: Naas Botha, Stefan Terblanche & CJ Stander.


Ons gaskunstenaar vir die aand is: Arno Jordaan.


* Veiling gedurende die aand ten bate van Herivier Opvoedkundige Sentrum


KOOP JOU LOOTJIE KAARTJIE!


Staan 'n kans om een van die wonderlike Pryse te wen:


1). Blou Le Creuset Sout en Peper Potjies (20cm | ter waarde van R1 098) - deur Quenetts Jag & Hengel


2). Kook klas vir 2 persone (ter waarde van R1 200) - deur Spicey Apple


3). Veaudry - Haar straightener (ter waarde van R1 600) - deur Salon mooi


4). 18kg A2 Slag Lam (opgesaag soos jou voorkeur | ter waarde van R2 000) - deur Delico


+ Vleklose Staalbraai (ter waarde van R2 000) - deur Bovallei-Ingeneurswerke


****


Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV, steek die vuur aan en skik jou gunsteling drink dingetjie want wat is 'n WOES aand sonder 'n lekker braai?


 


Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


012 880 26 35 / [email protected] 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
WOES FB Page
WOES ONLINE, WC 00000
Join the Conversation

Follow the event with #Woes