Hou jou oë op die wolke - SANGFEES

Fri. 31 Jul, 2020 - Mon. 31 Aug, 2020
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description


Saam sien ons uit na die koms van ons Here Jesus Christus en hierdie sangfees het ten doel om hierdie vooruitsig saam te vier!


BELANGRIKE KENNISGEWING:


Indien u sukkel met aanlynbetalings of nie deur kom na ons ondersteuningsdienste se lyn nie, kan u direkte EFT betalings soos volg doen:



  • Stap 1: Bepaal hoeveel kaartjie jy benodig.

  • Stap 2: Betaal R65.00 per kaartjie in die volgende rekening


Tixsa (Pty) Ltd


Bank: ABSA


Account number: 407-968-2487


Branch Code: 632005


Current Account


VERWYSING: hoeveelheid kaartjies/sangfees/van (bv. 2/sangfees/wagner)



Kom sing saam met ons:



  • Andalé de Meyer

  • André Bester

  • Barneace Slabbert

  • Debbie Viljoen

  • Delia Bruwer

  • Gaston Lehmann

  • Henriëtte van Zyl

  • Herbie Lyon

  • Johan Prinsloo

  • Lieb Bester

  • Margeurite Schwarzer

  • Michel Lindt

  • Oscar Ehrensperger

  • Ruan Bester

  • Talita Lombard



REëLINGS:



  • Volg die stappe onder "get tickets tab" om u bestelling te plaas.

  • Die kaartjie beloop R50 per kaartjie en die "virtual streaming" fooi is R15.00 ekstra, dus gaan u Sangfeeskaartjie u R65.00 in totaal kos

  • Die Sangfeeskaartjie koste is die bedrag per toestel en nie per persoon nie; geniet die fees saam met familie en vriende.

  • Die konsert is beskikbaar vanaf Vrydag, 31 Julie 2020 om 19:00 vir 72 uur.

  • Enige addisionele bydraes/donasie word verwelkom vir die dek van die produksiekoste en ook om by te dra tot die sangers se bedienings.

  • Die kaartjieverkope sluit Sondag, 2 Augustus om 19:00 

  • Die konsert gaan uitgesaai word op www.watchatv.co.za en u sal laatste Donderdag 30 Julie om 17:00 u "VOUCHER" vanaf [email protected] ontvang.


BENODIGHEDE:



  • U benodig internet toegang.

  • Vir swakker internet konneksie +/-300mb per uur en met 'n goeie konneksie +/-2gig per uur (ons vooruitskatting is dat die vertoning maksimum 1 uur - 15 minute gaan duur op die langste).

  • U kan die vertoning op die volgende toestelle kyk: Rekenaar, Skootrekenaar, Selfoon, Slim TV of enige toestel wat u normaalweg toegang gee tot platvorms soos YouTube...


NEEM ASB KENNIS:


Wanneer u inskakel op www.watchatv.co.za gaan u:



  1. Moet registreer

  2. Op die konsert moet kliek

  3. Dan op "redeem voucher" kliek

  4. En dan sal u die vertoning kan begin kyk (u kan selfs kies om die vertoning weer en weer te kyk deur die loop van die naweek).


BETALINGS:



  • U kan betalings aanlyn doen per: VISA Krediet/Debiet Kaart, SID EFT of American Express(AMEX).

  • Indien u eerder 'n EFT betaling wil maak, kan u gerus die TIXSA span kontak by 087 087 7464 of [email protected].

  • Die ondersteunings-ure vir aankope en die virtuele-aanbieding is:


- Maandag tot Vrydag: 9vm tot 5nm


- Saterdae: 10vm tot 4nm


- Sondae en publieke vakansiedae: 10vm tot 1nm


Weereens baie dankie vir u ondersteuning en gebede.


Vriendelike Groete,


Ds Hennie Prinsloo

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.