Hoër Landbouskool Oakdale Knipmes Braai

Fri. 2 Aug, 2024 6:00pm - 11:00pm SAST
All Ages
18 days away
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
18 days away
All Ages
Event Description
Hoër Landbouskool Oakdale Knipmes Braai

Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal
Knipmes-Braai: Vrydag 2 Augustus 2024 
(Oakdale vs Grey rugbywedstryde op Saterdag 3 Augustus)


Kom geniet ‘n gesellig Knipmes-Braai op Vrydagaand 2 Augustus 2024 om 18:00 vir 18:30. Die kostes beloop R 350-00 per persoon of R 600-00 vir ‘n kombo-kaartjie (man en vrou).


Die volgende is ingesluit:
1 x 350g steak (mans), 1 x 200g steak (dames) en bykosse. 
1 x knipmes (geskenk).
Kontantkroeg beskikbaar met gaskunstenaar.
Ons sien uit na ‘n lekker, gesellige kuieraand met lewendige musiek.




Kaartjienavrae:


Telefoon: 012 880 26 35


e-pos: [email protected]   


Werksure:


Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm


Saterdae: 10vm to 2nm


Sondae: 10vm to 1nm


Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Comments
Reserve Tickets
Per persoon / Per person R350.00
Per paartjie / Per couple R600.00
A R1.50 Gateway
and a 3.5% Credit Card Processing Fees will be applied to your order.
Venue Details
Map of Venue Location.
Hoër Landbouskool Oakdale Ladismithweg, Oakdale
Riversdal, Wes Kaap 6670
Join the Conversation