HOU KOERS-KONSERT

Fri. 15 Oct, 2021 at 7:00pm - Sun. 17 Oct, 2021 at 9:00pm SAST
All Ages
Price: R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R150.00
All Ages
Event Description
HOU KOERS-KONSERT

Die Voortrekkers vier vanjaar hulle 90ste bestaansjaar met ’n geskiedkundige konsert wat op die vooraansig van die Voortrekkermonument projekteer word. Adam Tas, Jak de Priester en Pieter Smith sal die lekkerste sangvermaak in Afrikaans aan oud en jonk verskaf.


Die konsert word op 30 September en 15 Oktober aanlyn uitgesaai.


Stroomkyk begin stiptelik om 7nm. Die aanlynstroom sal nie langer uitgesaai word as wat die konsert lank is nie. ( 1 uur en 43 min)


Kaartjies beloop slegs R150 per toestel en met ’n toegangskaartjie sal jy ’n skakel onvang waar jy die konsert vanaf jou selfoon/rekenaar kan kyk. 
 
Almal sê dit, maar hierdie is 2021 se GROOTSTE konsert en jy wil dit nie mis nie!
 
Koop 2 kaartjies en ontvang 15%-afslag op die Voortrekkers Hou Koers-publikasie wat deur Danie Langner geskryf is en die storie van die Voortrekkers oor 90 jaar vertel.


Kontak vir kaartjienavrae:


012 880 26 35 /[email protected] 


Werksure:


Maandag tot Vrydag 9vm – 5vm, Saterdae 9vm tot 4nm, Sondae 10vm tot 1nm, Publieke Vakansiedae 10vm tot 1nm.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Join the Conversation

Follow the event with #HouKoersKonsert