Glans & Klank
Ma. 21 Sep, 2026 om 6:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

’n Aand waar talent, teater en musiek saamkom!
Beleef twee van Hoërskool Garsfontein se uitblinkers op een verhoog – die bekroonde toneelproduksie Skaduvlieg Motel, en die dinamiese sêrprogram Misgis en Misfits. Kom vier saam met ons die talent en prestasies van ons leerders, terwyl ons terselfdertyd hierdie produksies ondersteun op hul pad na die onderskeie ATKV-landsfinale in Kaapstad.
