Hoërskool Garsfontein Sêr en Toneel bied aan: Glans & Klank-fondsinsamelingsvertoning
Tue. 30 Sep, 2025 at 6:30pm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Hoërskool Garsfontein spog weereens met produksies uit die boonste rakke. Kom beleef die veelbesproke Garsie-toneel met die produksie Solstad, wat vanjaar aangewys is as ATKV-tienertoneel- en FAK Allegretto Toneelstreeksfeeswenners, tesame met ons ATKV-Sêr-landsfinaalfinaliste, Die Fratse, wat in Oktober in Kaapstad plaasvind; hulle is alles waarteen jy gewaarsku word. Dit is ’n aand waar talent pronk en jy in die Garsie-kultuur kan kom wandel. Waar talent en passie ontmoet, kultuur wat jou siel aanraak. Kom ondersteun hierdie fondsinsamelingsinisiatief!
Neem asseblief kennis: 18:30 vir 19:00
Comments