Hoërskool Garsfontein Kultuurgala 2025
Wed. 15 Oct, 2025 at 7:00pm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Get Tickets
- Details
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Kom ervaar die jaarlikse Garsie Kultuurgala, ’n inspirerende aand van kuns en talent, waar sang, dans, instrumentale musiek en drama in ’n feestelike viering saamvloei. Hierdie elegante gala bied ’n diverse program wat die gevestigde kunste dinamiek van Hoërskool Garsfontein uitlig. Van sielroerende musiek tot indrukwekkende toneelspel en dinamiese dans, wag daar iets besonders vir elke kunsliefhebber. Sluit aan vir ’n onvergeetlike aand waar die kultuurkalender afgesluit word met die room van kultuurvernuf by Hoërskool Garsfontein.
Neem asseblief kennis: 18:30 vir 19:00
Comments