Hoërskool Garsfontein Kultuurgala 2026

Do. 15 Okt, 2026 om 6:30nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
  • Kry kaartjies
  • Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description


’n Skouspelagtige viering van talent, kreatiwiteit en kultuur! Beleef ’n aand waar musiek, sang, dans en drama saamkom en die room van ons skool se talent die verhoog betree. Kom ervaar die passie, energie en kreatiwiteit van ons leerders – ’n ware viering van die kunste!


Neem kennis: 18:30 vir 19:00


Kry kaartjies
VisaMasterCardSID Instant EFT
Venuebesonderhede
Map of Venue Location.
AfriForum Teater Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park
Pretoria, Gauteng 0081