Hoërskool Garsfontein bied aan: Mnr. en Mej. Garsie 2026 – Vintage glam
Do. 19 Mrt, 2026 om 6:00nm SAST
Alle ouderdomme
Alle ouderdomme
- Kry kaartjies
- Besonderhede
Event Stats
Alle ouderdomme
Event Description

Die jaarlikse Mnr. en Mej. Garsie is ongetwyfeld ’n hoogtepunt op die kultuurkalender van Hoërskool Garsfontein. Opwinding en fanfare is sinoniem met hierdie aangeleentheid en dien as trekpleister vir ieder en elk.
Die vraag op almal se lippe, is wie hierdie jaar met die kroon sal wegstap? ’n Tema wat elke gehoorlid op die punt van hul stoele sal laat en ’n gaskunstenaar wat die geheelbeeld tot ’n eenheid sal bind.
Wees deel; wees daar! Koop jou kaartjie NOU!
Neem asseblief kennis: 18:00 vir 18:30
