WOES TV ten bate van HTS Drostdy Hokkie Funksie

Fri. 4 Aug, 2023 6:30pm - 11:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES TV ten bate van HTS Drostdy Hokkie Funksie

WOES TV in samewerking met HTS Drostdy se hokkiespanne. 


Ons is toegewyd om alle fondsinsameling direk in ons hokkie te investeer- dit sal ons toelaat om ons hokkie tokkamer op te knap wat vir alle spanne beskikbaar is , nuwe toerusting aan te koop en ‘n bydrae te lewer tot toergeleenthede.


U is welkom om ook ‘n donasie aan Christiaan Neethling, ‘n WNPS skolier, wat vroeër vanjaar gediagnoseerd was met bloedkanker te maak. Donasies sal bydrae tot sy behandeling. 


* Lootjies en veiling gedurende die aand ten bate van HTS Drostdy se Hokkiespanne.


 


KOOP JOU LOOTJIE KAARTJIE!


Staan 'n kans om te wen:


Staan ‘n kans om te wen:


 ✅    Kontant prys van R10 000.
 ✅    Twee springbokke verwerk na biltong of droëwors.
 ✅    6 Rooi en 6 Wit Merwida bottels wyn.


 


 Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


012 880 26 35 / [email protected] 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Dirkie Uys High School undefined Heuwel Street
Moorreesburg, WC 7310
Join the Conversation

Follow the event with #Woes