–
DIE AUDENSBERG SHOW 6
Fri. 22 May, 2020 at 6:00pm - Sat. 23 May, 2020 at 6:00pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description

Kom geniet 'n virtuele interaktiewe lewendige aanlyn musiek vertoning en gesels program. Jaco se gaste op Show 6 gaan wees Aleit Swanepoel, Gian Groen en die Liedjie Boer - Anton Goosen. Moet dit nie mis nie.
Ons sien jou HIER aanlyn om 6nm.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON:
087 087 7464 / 079 996 6053
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 4NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Aleit Swanepoel
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @dieaudensbergshow
Follow the event with #DAS