WOES 54 - Red Die Boer Restaurant Teater Show 1
Fri. 29 Jan, 2021 6:30pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES 54
Onthou die hout en brood vir die braai-broodjies. Vanaand gaan weer lekker wees. Skakel in op Woes met YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Vrydag sonder Woes
Jaco en Hammie is weer gereed om die kykers deur 'n emosie-belaaide program van lag, saam gesels, musiek en spanningsvolle veilings te neem.
Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON:
012 880 26 35
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 4NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
Dewald Wasserfall
Leah
MUSICIAN - album Kyk Na My out now TV PRESENTER - Boer Soek 'n Vrou ACTRESS - Sterlopers, As Jy Sing, Susters
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @lekkerwoes
Follow the event with #Woes