WOES 44 EN 45

Fri. 16 Oct, 2020 6:30pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES 44 EN 45

WOES 44 EN 45


Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Skakel in op Woes met YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Vrydag sonder Woes


Tydens WOES 44 - 14 Oktober kan jy die vertoning bywoon by Aan de Doorns Wynkelder. Vir kaartjie verkope vir die bywoning van die vertoning kontak 076 049 8049. Jaco se gaste is Dani Ville & Pietman Geldenhuys.


Tydens WOES 45 - 16 Oktober is Jaco se gas is die sanger Liezel Pieters.


Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


087 087 7464 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 4NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM


Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Dirkie Uys High School undefined Heuwel Street
Moorreesburg, WC 7310
Join the Conversation

Follow the event with #Woes