WOES 40

Wed. 30 Sep, 2020 6:30pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES 40

WOES 40


Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Skakel in op Woes met YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Woensdag sonder Woes


Jaco se gaste is die sanger Leah & Ray Dylan.


Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


087 087 7464 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 4NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM



 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
WOES FB Page
WOES ONLINE, International 0000
Join the Conversation

Follow the event with #Woes