WOES 62 - 10 April 2021 - Tamaai Braai

Sat. 10 Apr, 2021 6:30pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES 62 - 10 April 2021 - Tamaai Braai

10 April 2021 - Tamaai Braai


Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Vanaand gaan weer lekker wees. Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV want wat is 'n Tamaai Braai op 'n Saterdag sonder Woes.


Jaco & Hamilton se gaste is: Dewald


10 April 2021 se uitsending is op die onderste YOUTUBE skakel beskikbaar


https://youtu.be/T2ss1PELrCE


Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


012 880 26 35 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 4NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Dirkie Uys High School undefined Heuwel Street
Moorreesburg, WC 7310
Join the Conversation

Follow the event with #Woes