WOES 68 - Bendiga House

Fri. 11 Jun, 2021 6:30pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES 68 - Bendiga House

WOES 68 - Bendiga House


Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Vanaand gaan weer lekker wees. Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Vrydag sonder Woes


Jaco & Hamilton se gaste is: Ricus Nel


11 Junie 2021 se uitsending is op die onderste YOUTUBE skakel beskikbaar


https://youtu.be/R3Guflp6TKw


Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


012 880 26 35 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 4NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

Ricus Nel

Ricus Nel is an Afrikaans musician, singer and songwriter. His debut album, Sak en Pak was released on 15 Augustus 2011 by Select-musiek. He is famous for the ability to have mastered 13 instruments. His second album Sout van die Aarde was released on 28 June 2013 at inniBOS. Nel is married to Afrikaans singer Liza Brönner.

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
WOES FB Page
facebook.com/lekkerwoes/, International 0000
Join the Conversation

Follow the event with #Woes