WOES 77 - Die Boer

Fri. 20 Aug, 2021 6:30pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
WOES 77 - Die Boer


WOES ONTGRENDEL DIE BOER


Was jy gelukkig genoeg om kaartjies te


Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Vanaand gaan weer lekker wees. Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Vrydag sonder Woes


Jaco & Hamilton se gaste is: Francois van Coke, Dowwe Dolla, Corlea Botha & Wicus van der Merwe


20 Augustus se uitsending is op die onderste YOUTUBE skakel beskikbaar:


https://youtu.be/txxz087n23Q


 


Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


012 880 26 35 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 4NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM





 


Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Dirkie Uys High School undefined Heuwel Street
Moorreesburg, WC 7310
Join the Conversation

Follow the event with #Woes