RAWSONVILLE VRYBURGERS LOOTJIES

Fri. 26 Nov, 2021 6:30pm - 10:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
RAWSONVILLE VRYBURGERS LOOTJIES

RAWSONVILLE VRYBURGERS LOOTJIES


Onthou die hout en brood vir die braai broodjies. Vanaand gaan weer lekker wees. Skakel in op WoesTV FB Blad of via YouTube op jou Smart TV want wat is 'n braai op 'n Vrydag sonder Woes


 


Jaco & Hamilton se gaste is: APPEL


 


26 November se uitsending is op YOUTUBE beskikbaar.


Volg die skakel en gaan stel sommer nou al jou "reminder"

https://youtu.be/hI9XN0A_6_I

Sit agteroor en geniet lekker vermaak in jou huis.


Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.


TELEFOON:


012 880 26 35 


WERKSURE:


MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM


SATERDAE 10VM – 4NM


SONDAG 10VM -1NM


PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM

APPEL

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
WOES FB Page
facebook.com/lekkerwoes/, International 0000
Join the Conversation

Follow the event with #Woes