Indunduma Resort & Lodge: Kerkdiens en Ete
Fri. 25 Dec, 2020 at 12:00am SAST
All Ages
All Ages
- Get Tickets
- Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Kom geniet Kersfees saam by Indunduma Resort & Lodge.
Bespreek vroeg, en geniet 'n heerlike Afrikaanse kersete die middag.
Ontspan in die Vrystaatse dorpie waar jy rus en vrede kan ervaar. Jou siel voed met die stilte en natuur geluide. Jou liggaam kans gee om te herstel van die jaar se gejaag
- Geleentheid: Indunduma Kersdiens en Ete
- Wanneer: 25 Desember 2019
- Tye: Diens om 08:00 in die kapel en ete om 12:00
- Koste: R180 per volwassene en R120 vir kinders ('n groep-pakket vir 4 teen R500.00)
- Kontantkroeg beskikbaar!
Die ete bestaan uit:
- 2 Vleise: Hoender & Skaap
- 4 Slaaie
- Nagereg
NOTA: SWEMGERIEWE BESKIKBAAR!!!
Besprekings sluit Sondag: 22 December 2019
Comments