Ingrid: 'n Vlam in die Sneeu
Mon. 27 Apr, 2026 11:00am - 12:20pm SAST
Suitable for ages 16 years and over
28 days away
Suitable for ages 16 years and over
- Get Tickets
- Details
Event Stats
28 days away
Suitable for ages 16 years and over
Event Description

Dié teater- en musiekproduksie (gegrond op die boek Vlam in die sneeu) neem jou op ’n reis deur die geheime en ongesensuurde liefdesbriewe van die digter Ingrid Jonker en die skrywer André P. Brink. Met Lizelle Pike as Ingrid Jonker en Chani Jonker agter die klavier, is dit ‘n viering van Ingrid se lewe − ’n vrou wie se woorde die wêreld getroos het, selfs al het haar eie hart gebreek.
Drankies sal op eie koste beskikbaar wees.
Geen alkohol mag na venue gebring word nie.
Venue is rolstoelvriendelik.
Straatparkering is beskikbaar.
GET INTOUCH
012 880 26 35 /[email protected]
OPERATING HOURS
Ticketing Support:
Monday - Friday 9am - 5pm
Saturdays 10am - 2pm
Sundays 10am - 1pm
Public Holidays 10am - 1pm
Comments
Join the Conversation
- Instagram: @clarensartsfestival