Spesiale inklusiewe toegang op Erfenisdag / Special inclusive entrance on Heritage Day

Thu. 24 Sep, 2020 9:00am - 5:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Spesiale inklusiewe toegang op Erfenisdag / Special inclusive entrance on Heritage Day

Ingesluit in die toegangsfooi:


Besoek aan die Voortrekkermonument en Fort Schanskop


Toegang tot tydelike uitstallings op die terrein:



  • Kunsuitstalling van Pretoria in Galery 20.20 (oop tussen 09:00 en 15:00)

  • Uitspan-toneel deur die Trekboervereniging op die Piekniekterrein


Demonstrasies op die terrein:



  • Kanonskoot op die piekniekterrein om 11:00

  • Volkspele danse voor die Voortrekkermonument om 11:00

  • Broodbak, kersmaak en botter karring by die Uitspan-toneel


Wat gaan nog aan op Erfenisdag?


Items te koop op die dag:



  • Herbou die Monument: Koop jou stukkie Monument by ons verkoopskonsultant in die Monument! Figure en items van vyf marmerfriespanele word op Erfenisdag beskikbaar gestel.

  • Spekbome (Portulacaria Afra) beskikbaar voor die Inligtingsentrum

  • Tradisionele brood by die Trekboervereniging op die Piekniekterrein

  • Oom Paul se Deli sal ook oop wees vir verversings


Selfie-kompetisie: Neem 'n foto van jouself in jou tradisionele drag voor die Voortrekkermonument, plaas dit op ons Facebookblad met die hutsmerk #MonumentErfenis en jy staan 'n kans om 'n model ossewa ter waarde van R2000.00 te wen!




Included in the entrance fee:


A visit to the Voortrekker Monument and Fort Schanskop


Entrance to temporary exhibits on site:



  • Art exhibit about Pretoria in Gallery 20.20 (open between 09:00 and 15:00)

  • Outspan scene by the Trekboervereniging at the Picnic area


Demonstrations on site:



  • Canon fire at the picnic area at 11:00

  • Volkspele dance in front of the Voortrekker Monument at 11:00

  • Traditional bread baking, candle making and butter churning at the Outspan scene


What else is going on, on Heritage Day?


Items for sale on the day:



  • Rebuild the Monument: Buy your piece of the Monument from our sales consultant in the Monument! Figures and items from five selected marble frieze panels will be made available on Heritage Day.

  • Porkbush trees (Portulacaria Afra) available in front of the Information Centre

  • Traditional bread at the Trekboervereniging at the picnic area

  • Oom Paul's Deli will also be open for refreshments


Selfie competition: Take a photo of yourself at the Voortrekker Monument in your traditional clothing, place it on our Facebook page with the hashtag #MonumentErfenis and stand a chance of winning a model ox-wagon valued at R2000.00!

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Voortrekker Monument Eeufees Road
Pretoria, Gauteng 0001
Join the Conversation