Inry-fliekaand Laerskool Elarduspark
                    Multiple Dates & Times            
    
                    All Ages            
    
                    All Ages            
- Get Tickets
 - Details
 
Event Stats
         
                    All Ages            
Event Description
            
            
        
        Lardie-ouers en -leerders kom geniet 'n heerlike aand saam jou gesin in die veiligheid van u eie voertuig tydens ons eerste buitelig Lardie Inry-fliekaand. Met heerlike eetgoed, springmielies en lekkernye, kan u die fliek, Luca op die groot skerm saam geniet.
Ouers is verantwoordelik vir die toesig en veiligheid van hulle eie kinders
Comments