Intensionele Manne Aand by Kruik

Fri. 9 May, 2025 6:00pm - 8:30pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Intensionele Manne Aand by Kruik

Ons nooi alle manne vir ’n lekker saam-braai, kuier en gesprekke rondom “Intensionele Manwees”.


Jou kaartjie sluit in:



  • ’n Braaipak met wors en rumpsteak

  • Koeldrank en koffie


Al wat jy hoef te bring, is jouself en ’n braaitang! Nooi gerus nog manne saam.


Program vir die aand:



  • Braai, kuier en eet: 18:00 - 19:00

  • Gesprek: Wat beteken dit om ’n intensionele man te wees – as individu, binne ’n huwelik en in ’n gesinsopset?


Kom wees deel van hierdie opbouende aand van kuier en inspirasie!




KOM IN KONTAK


012 880 2635 / [email protected]


WERKURE


Kaartjieverkope Ondersteuning:


Maandag - Vrydag: 9vm - 5nm
Saterdae: 10vm - 2nm
Sondae: 10vm - 1nm
Openbare Vakansiedae: 10vm - 1nm

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Kruik Gemeente Theater Corner of PDP Kruger and, Nelson Mandela Dr
Secunda, Mpumalanga 2302