Irene-Louise Van Wyk
- Get Tickets
- Details

"Irene-Louise Van Wyk is ‘n sangeres met verskeie no.1-treffers, ‘n mamma, vrou en besigheidseienaar wat haar hele lewe al in Pretoria -Oos woon.
Sy het ook al saam met van die land se grootste kunstenaars opgetree, getoer en gewerk.
Musiek vloei van kleins af deur haar are. Haar ma is die ontslape sangeres Irene van Wyk en haar pa is die bekende musiekpromotor Louis van Wyk." Ons sien baie uit daarna om vir Irene op ons verhoog te verwelkom.
Kaartjiepryse:
Kinders: Onder 6 Gratis
Kinders 6 tot 12 Jaar: R80 (by die deur R100)
Volwassenes: R100 (by die deur R120)
Deure maak 11:00 oop
Dozi verwelkom vir Irene-Louise Van Wyk op die verhoog dan skop ons af met lekker musiek.
Springkastele vir die kinders, stalletjies, heerlike kos en nog vele meer.
Vir enige kaartjie navrae kontak ons kaartjievennoot TIXSA.
TELEFOON: 012 880 26 35 / [email protected]
WERKSURE:
MAANDAG - VRYDAG 9VM – 5NM
SATERDAE 10VM – 2NM
SONDAG 10VM -1NM
PUBLIEKE VAKANSIEDAE: 10VM – 1NM
- Twitter: @BacktotheRoots4
- Instagram: @dozi_music
Follow the event with #DoziMusic