IVAN ROUX LIVE

Sat. 16 May, 2020 at 7:00pm SAST
All Ages
R0.00 - R150.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
R0.00 - R150.00
All Ages
Event Description
IVAN ROUX LIVE

Ivan Roux


Die Kontrak was verseker een van die jaar se TV-hoogtepunte en alhoewel daar net een wenner kon wees is die naas wenner, Ivan Roux, “‘n Ster in sy eie reg”- vertel Arnold Coleske, grootbaas van Coleske Artists.


Dié pop-sanger van Centurion is van die begin van die kompetisie ‘n gunstelinge onder die publiek. Sy talent, persoonlikheid en liefde vir sy kinders het hom diep in die harte van Afrikaanse mense laat kruip. Dan praat ons nie eens van sy ‘looks’ nie, wat die meisies se knieë behoorlik lam het.


Tenspyte van die feit dat Ivan Roux nie Die Kontrak gewen het nie, het Coleske Artists ongetwyfeld sy ster-kwalitiete raakgesien en steeds vir hom ‘n album uitgereik. Dié album bevat 10 snitte waarvan 54 5de straat, Vier Seisoene en Kinders Van Die Wind deel van die CD uitmaak. Vier van die snitte op die album is oorspronklike liedjies, deur Johan Oberholzer geskryf, wat die treffer-titelsnit, Daai Ding, insluit.


Die album geniet uiters goeie albumverkope en pronk in die top 10 verkopers-lys by Musica sedert hy einde November die rakke getref het.


Barry Pretorius, vervaardiger van Afrikaans is Groot en kenner op Die Kontrak, het gedurende die opnames van Die Kontrak gesê dat Ivan Roux eendag op die Afrikaans is Groot verhoog sal staan, die prys was net vir die wenner bedoel. Niemand kon egter voorspel dat die ‘grootbaas’ vanjaar reeds sou besluit dat Ivan ook ‘n item op die gesogde Afrikaans is Groot-verhoog verdien nie - Ivan is na konsert een ook deel van die kunstenaarslys gemaak.  Aanhangers kan dus daarna uitsien om hom op die AiG-Kaapstad verhoog in Maart 2019 te sien.


Uitgereik vir Afrikaans is Groot:


            Vir medianavrae:            Johan C Venter, bemarking


E-pos:                          [email protected]


Tel:                               +27 (0) 12 740 3000

IVAN ROUX

Ivan Roux nnDie Kontrak was verseker een van die jaar se TV-hoogtepunte en alhoewel daar net een wenner kon wees is die naas wenner, Ivan Roux, “‘n Ster in sy eie reg”- vertel Arnold Coleske, grootbaas van Coleske Artists.nnDié pop-sanger van Centurion is van die begin van die kompetisie ‘n gunstelinge onder die publiek. Sy talent, persoonlikheid en liefde vir sy kinders het hom diep in die harte van Afrikaanse mense laat kruip. Dan praat ons nie eens van sy ‘looks’ nie, wat die meisies se knieë behoorlik lam het. nnTenspyte van die feit dat Ivan Roux nie Die Kontrak gewen het nie, het Coleske Artists ongetwyfeld sy ster-kwalitiete raakgesien en steeds vir hom ‘n album uitgereik. Dié album bevat 10 snitte waarvan 54 5de straat, Vier Seisoene en Kinders Van Die Wind deel van die CD uitmaak. Vier van die snitte op die album is oorspronklike liedjies, deur Johan Oberholzer geskryf, wat die treffer-titelsnit, Daai Ding, insluit.nnDie album geniet uiters goeie albumverkope en pronk in die top 10 verkopers-lys by Musica sedert hy einde November die rakke getref het. nnBarry Pretorius, vervaardiger van Afrikaans is Groot en kenner op Die Kontrak, het gedurende die opnames van Die Kontrak gesê dat Ivan Roux eendag op die Afrikaans is Groot verhoog sal staan, die prys was net vir die wenner bedoel. Niemand kon egter voorspel dat die ‘grootbaas’ vanjaar reeds sou besluit dat Ivan ook ‘n item op die gesogde Afrikaans is Groot-verhoog verdien nie - Ivan is na konsert een ook deel van die kunstenaarslys gemaak. Aanhangers kan dus daarna uitsien om hom op die AiG-Kaapstad verhoog in Maart 2019 te sien.nnnUitgereik vir Afrikaans is Groot:n tVir medianavrae: Johan C Venter, bemarkingnE-pos: [email protected]: ttt+27 (0) 12 740 3000n

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Teater/Theatre 123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre