Jak de Priester Laerskool Hartenbos

Wed. 28 Oct, 2026 7:00pm - 9:00pm SAST
All Ages
Today
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Today
All Ages
Event Description
Jak de Priester Laerskool Hartenbos

Laerskool Hartenbos bied aan: Jak de Priester


Kom geniet 'n  onvergeetlike aand van musiek en vermaak.Hierdie beloof om 'n besonderse geleentheid te wees waar musiek, kuns en kultuur saamkom. 


Die saal word in 'n ontspanne barnyard-styl ingerig, waar gaste gemaklik aan tafels kan sit en die vertoning geniet.


Maak gerus gebruik van die aandmark voordat die konsert begin. Daar sal 'n verskeidenheid kos en drinkgoed te koop wees.


Die konsert vorm deel van ons DolfynMakietie met die tema "Melodieë en Meesterstukke". Musiekleerders kry die geleentheid om tussen 16:30 - 18:30 musiekuitvoerings in die klasse te gee en die kunswerke van al ons leerders word in die skool uitgestal. 


Kom kuier lekker saam! 




Vir kaartjienavrae:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: [email protected]
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm

Select Tickets
Aanlynverkope is nou gesluit
Venue Details
Map of Venue Location.
Laerskool Hartenbos Laerskool Hartenbos, Stellenbosch Ave
Mossel Bay, Wes Kaap 6520