JAKKIE lOUW

Fri. 14 Jul, 2017 at 8:00pm SAST
All Ages
Price: R140.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R140.00
All Ages
Event Description
JAKKIE lOUW

Jakkie Louw is gebore in die Hartjie van die klein karoo. Hy het in Bellville begin musiek maak en op Stellenbosch gaan studeer en die rigting van B.comm. Hy het reeds in Stellenbosch begin sing by die plaaslike pubs en teaters. In Pretoria het Jakkie begin sing in die besige studente kuierplekke en hierdie Kapenaar het dadelik naam gemaak. In 2006 bring Jakkie Louw Drie Pikkewyne uit en die land se deure gaan vir hom oop. Hy sing by elke fees en is bekend daarvoor om die partytjie aan die gang te kry.


Hy het later sy sagter kant gewys met sy groot treffer Een miljoen woorde. Hierdie liedjie handel oor kanker bewustwording en hy het sederdien, gratis 12 konserte elke jaar gedoen  vir CANSA (cancer association of South Africa) 


In 2015 bring Jakkie sy balade album uit Die standvastige man wat gelaai is met sy pragtige stories en dien as 'n huldeblyk aan sy Pa en familie.


Junie 2017 bring Jakkie se party in SA album uit met net oorspronkike kuier musiek. Hy en sy orkes sal jou laat voel jy is terug in jou 'everegreen' studente jare.


"DIS LEKKE DIS LEKKE-WANT JY DANS SOOS EKKE-DIE HARLEKYNE JAAG DAAI PIKKEWYNE!!"


 


Face book address  - Jakkie Louw Propvol. Jakkie Louw twee en Jakkie Louw Drie


 



 


 


 

Comments
Select Tickets
Online sales are currently paused.
Venue Details
Map of Venue Location.
Centurion Theater 123 Amkor RD.
Centurion, Gauteng 0157
Join the Conversation

Follow the event with #CenturionTheatre