Jakkie Louw LIVE

Mon. 27 Dec, 2021 at 8:00pm SAST
All Ages
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
All Ages
Event Description
Jakkie Louw LIVE

Jakkie Louw doen liedjies vanaf sy nuwe album 'Die Jakkie Louw band.’ Die groot liedjie ‘When Africa smiles’ van sy nuwe CD sal gesing word in Engels, Zulu en Afrikaans.


Hierdie dubbel Sama genomineerde sanger sal ook liedjies uit sy 23 jaar loopbaan sing onder andere Drie Pikkewyne, Een Miljoen woorde en Voshaarnooi (Van die film Liefling). Verwag 'n aand vol heerlike wyn en goeie afrikaanse komedie en musiek. 

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Mel's Place Mel’s Place @ Keurboomstrand
Plettenberg Bay, Western Cape 6600
Join the Conversation

Follow the event with #MelsPlaceMusicBarAndDiner