Jakkie Louw live ft Johan Scheppel op viool

Sat. 6 Jun, 2020 7:00pm - 8:00pm SAST
All Ages
Price: R100.00
All Ages
  • Get Tickets
  • Details
Event Stats
Price: R100.00
All Ages
Event Description


Jakkie Louw en Johan Scheppel speel al meer as ’n dekande saam in die Jakkie Louw band. Hulle soet geur van oorspronklike Afrikaanse musiek sal jou hart warm maak.


Jou Stroomskakel is deel van die informasie op jou kwitansie/e-kaartjie, wat jy sal ontvang, na jou suksesvolle transaksie en kaartjieaankope. 


Vir enige kaartjie navrae of ander vorme van betaling, kontak TIXSA by [email protected]


Kontaknommers: 087 087 7464 / 079 996 6053


Werskure:


Maandag - Vrydag 9am - 5pm

Saterdae  10am - 4pm

Sondae  10am -1pm

Publieke Vakansiedae 10am - 1pm

Jakkie Louw

Met Jakkie se humorsin en oorspronklike klank, vier hy al meer as twee dekades in die musiekbedryf en het al twee SAMA nominasies asook verskeie ander toekennings ontvang.Jakkie help jong musikante en het die boek, Musikant 101 geskryf om jong musikante te help met aspekte in die bedryf wat moeilik kan wees.As jong getroude Pa het Jakkie twee kinderboeke die lig laat sien en toer deesdae met ‘n poppekas genaamd Felias en Pokkel

Comments
Select Tickets
Sorry, this event has already taken place.
Venue Details
Map of Venue Location.
Jakkie Louw YouTube Channel
Online, International 0000
Join the Conversation

Follow the event with #jakkielouw